Esegiël 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle het sterk stawwe daarvoor geword, bestem vir die septers van heersers.+ En sy hoogte het geleidelik groot geword, tot tussen die takke, en dit het weens sy hoogte sigbaar geword, weens die oorvloed van sy blare.+
11 En hulle het sterk stawwe daarvoor geword, bestem vir die septers van heersers.+ En sy hoogte het geleidelik groot geword, tot tussen die takke, en dit het weens sy hoogte sigbaar geword, weens die oorvloed van sy blare.+