Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Psalm 89:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 “Ek het ’n verbond met my uitverkorene gesluit;+

      Ek het vir my kneg Dawid gesweer:+

  • Psalm 110:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 110 Jehovah het vir my Here gesê:+

      “Sit aan my regterhand+

      Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+

  • Jesaja 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+

  • Jesaja 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+

  • Esegiël 37:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle sal in die land woon wat ek aan my kneg, aan Jakob, gegee het, waarin julle voorvaders gewoon het,+ en hulle sal daarin woon,+ hulle en hulle kinders en hulle kinders se kinders tot onbepaalde tyd,+ en my kneg Dawid sal tot onbepaalde tyd hulle owerste wees.+

  • Lukas 1:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+

  • Romeine 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En weer sê Jesaja: “Daar sal die wortel van Isai wees,+ en daar sal iemand wees wat opstaan om oor nasies te heers;+ op hom sal nasies hulle hoop vestig.”+

  • Openbaring 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar een van die ouderlinge sê vir my: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel