10 “‘En ’n man wat egbreuk pleeg met ’n ander man se vrou, pleeg egbreuk met die vrou van sy medemens.+ Hy moet vir seker doodgemaak word, die egbreker sowel as die egbreekster.+
22 “As ’n man betrap word terwyl hy by ’n vrou lê wat aan ’n eienaar behoort,+ dan moet hulle twee saam sterf, die man wat by die vrou gelê het, en die vrou.+ So moet jy die kwaad uit Israel wegruim.+