-
Esegiël 21:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 En as hulle vir jou sê: ‘Waarom sug jy?’+ moet jy sê: ‘Weens ’n berig.’+ Want dit sal beslis kom,+ en elke hart sal smelt+ en al die hande sal slap word en elke gees sal terneergedruk raak en al die knieë sal drup van water.+ ‘Kyk! Dit sal beslis kom+ en tot stand gebring word’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
-