Job 40:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Of het jy ’n arm soos dié van die ware God,+En kan jy dit laat donder met ’n stem soos syne?+ 1 Korintiërs 10:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Of “wek ons Jehovah tot jaloesie op”?+ Ons is tog nie sterker+ as hy nie, of hoe?