26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+
7 En dit het gebeur omdat die kinders van Israel gesondig het+ teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipteland laat optrek het onder die hand uit van Farao, die koning van Egipte,+ en hulle het ander gode begin vrees;+