Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Pul,+ die koning van Assiʹrië,+ het die land ingekom. Gevolglik het Menaʹhem aan Pul duisend talente silwer+ gegee,+ sodat sy hande met hom sou wees om die koninkryk in sy eie hand te versterk.+

  • 2 Konings 16:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”

  • 2 Konings 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Teen hom het Salmaneʹser,+ die koning van Assiʹrië,+ opgetrek, en Hoseʹa het sy kneg geword en skatting+ aan hom begin betaal.

  • Jeremia 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En watter belang sou jy dan nou hê by die weg van Egipte+ om die waters van Sihor+ te drink? En watter belang sou jy hê by die weg van Assiʹrië+ om die waters van die Rivier te drink?

  • Jeremia 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Waarom beskou jy dit as iets baie onbeduidends dat jy jou weg verander?+ Ook oor Egipte sal jy beskaamd staan,+ net soos jy oor Assiʹrië beskaamd gestaan het.+

  • Klaagliedere 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Aan Egipte+ het ons die hand gegee,+ aan Assiʹrië,+ om met brood versadig te word.

  • Esegiël 16:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “‘En jy het prostitusie gepleeg met die kinders van Assiʹrië omdat jy nie bevredig kon word nie,+ en jy het prostitusie met hulle bly pleeg en is ook nie bevredig nie.

  • Hosea 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “En Eʹfraim het sy siekte gesien en Juda sy sweer.+ En Eʹfraim het na Assiʹrië+ gegaan en na ’n groot koning gestuur.+ Maar hy kon julle nie genees nie,+ en hy kon met geen geneesmiddel ’n sweer van julle wegneem nie.+

  • Hosea 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Eʹfraim is soos ’n eenvoudige duif+ sonder ’n verstandige hart.+ Na Egipte het hulle geroep;+ na Assiʹrië het hulle gegaan.+

  • Hosea 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want hulle het na Assiʹrië+ opgetrek, soos ’n sebra wat alleen gelaat is.+ In Eʹfraim se geval het hulle minnaars gehuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel