Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Toe het hy die goud uit hulle hande geneem, en hy het dit met ’n graveeryster gevorm+ en ’n gegote beeld van ’n kalf+ daarvan gemaak. En hulle het begin sê: “Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”+

  • 1 Konings 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+

  • 2 Konings 10:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Maar van die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, waarmee hy Israel laat sondig het,+ het Jehu nie afgewyk nie, dit wil sê die goue kalwers+ waarvan een in Bet-El en een in Dan was.+

  • 2 Konings 17:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hulle het al die gebooie+ van Jehovah hulle God bly verlaat en hulle het vir hulle gegote beelde,+ twee kalwers,+ gemaak en ’n heilige paal gemaak,+ en hulle het hulle voor die hele leër van die hemel begin neerbuig+ en Baäl gedien;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel