Jeremia 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Só het Jehovah gesê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde, en ’n groot nasie sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+ Jeremia 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 My erfdeel+ is vir my soos ’n veelkleurige roofvoël; die roofvoëls is rondom teen hom.+ Kom, versamel julle, al die wilde diere van die veld; bring hulle om te eet.+
22 Só het Jehovah gesê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde, en ’n groot nasie sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+
9 My erfdeel+ is vir my soos ’n veelkleurige roofvoël; die roofvoëls is rondom teen hom.+ Kom, versamel julle, al die wilde diere van die veld; bring hulle om te eet.+