Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah het rowerbendes van Galdeërs+ en rowerbendes van Siriërs en rowerbendes van Moabiete+ en rowerbendes van die kinders van Ammon teen hom begin stuur, en hy het hulle teen Juda bly stuur om dit te vernietig, volgens Jehovah se woord+ wat hy deur middel van sy knegte, die profete, gespreek het.

  • Jesaja 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Kyk! Die land van die Galdeërs.+ Dit is die volk—dit was nie Assiʹrië+ nie—hulle het dit vir die woestynbewoners+ gegrondves. Hulle het hulle beleëringstorings opgerig;+ hulle het sy woontorings blootgelê;+ dit is ’n verbrokkelende puinhoop gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel