13 En ek sal beslis oor Jerusalem die meetsnoer span+ wat vir Samariʹa+ gebruik is en ook die waterpas wat vir die huis van Agab+ gebruik is; en ek sal Jerusalem eenvoudig skoon vee+ net soos ’n mens die bak sonder handvatsel skoon vee, wanneer hy dit skoon vee en dit onderstebo keer.+
15 Want só het Jehovah, die God van Israel, vir my gesê: “Neem hierdie beker van die wyn van woede uit my hand, en jy moet al die nasies na wie toe ek jou stuur, dit laat drink.+
12 En hy het sy woorde uitgevoer wat hy gespreek het teen ons+ en teen ons rigters wat ons gerig het,+ deur groot rampspoed oor ons te bring, sodat daar onder die ganse hemel nie gedoen is wat in Jerusalem gedoen is nie.+