13 En jy het jou met goud en silwer bly versier, en jou klere was fyn linne en kosbare materiaal en ’n geborduurde kleed.+ Fynmeel en heuning en olie+ het jy geëet, en jy het baie, baie mooi geword, en jy het geleidelik geskik geword vir ’n koninklike posisie.’”+