-
Jeremia 6:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 En ek het vol geword van die woede van Jehovah. Ek het moeg geword om my in te hou.”+
“Giet dit tegelykertyd uit op die kind in die straat+ en op die intieme groep jong manne; want hulle sal ook gevang word, ’n man saam met sy vrou, ’n ou man saam met iemand wie se dae hulle volle duur bereik het.+
-