Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela. Jeremia 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Kyk! Daar is dié wat vir my sê: “Waar is die woord van Jehovah?+ Laat dit asseblief kom.” Esegiël 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek sal Rabba+ ’n weiveld vir kamele maak en die kinders van Ammon ’n rusplek vir ’n kudde;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’”+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
5 En ek sal Rabba+ ’n weiveld vir kamele maak en die kinders van Ammon ’n rusplek vir ’n kudde;+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.”’”+