3 Wat jou betref, o mensekind, kry vir jou bagasie vir ballingskap bymekaar en gaan in die dag voor hulle oë in ballingskap, en jy moet voor hulle oë van jou plek na ’n ander plek in ballingskap gaan. Miskien sal hulle dit sien, al is hulle ’n opstandige huis.+