Esegiël 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En elkeen het vier gesigte gehad.+ Die eerste gesig was die gesig van die gerub, en die tweede gesig was die gesig van ’n mens,+ en die derde was die gesig van ’n leeu, en die vierde was die gesig van ’n arend.+
14 En elkeen het vier gesigte gehad.+ Die eerste gesig was die gesig van die gerub, en die tweede gesig was die gesig van ’n mens,+ en die derde was die gesig van ’n leeu, en die vierde was die gesig van ’n arend.+