Jesaja 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Is Kalno+ nie soos Karʹkemis+ nie? Is Hamat+ nie soos Arpad+ nie? Is Samariʹa+ nie soos Damaskus+ nie? Jesaja 36:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 sodat Hiskiʹa julle nie verlei+ deur te sê: ‘Jehovah sal ons verlos’ nie. Het die gode van die nasies elkeen sy eie land uit die hand van die koning van Assiʹrië verlos?+
9 Is Kalno+ nie soos Karʹkemis+ nie? Is Hamat+ nie soos Arpad+ nie? Is Samariʹa+ nie soos Damaskus+ nie?
18 sodat Hiskiʹa julle nie verlei+ deur te sê: ‘Jehovah sal ons verlos’ nie. Het die gode van die nasies elkeen sy eie land uit die hand van die koning van Assiʹrië verlos?+