2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis+ en wraak neem; Jehovah neem wraak+ en is geneig tot woede.+ Jehovah neem wraak op sy teenstanders,+ en hy is gebelg op sy vyande.+
16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en verberg ons vir die aangesig van die Een wat op die troon sit+ en vir die gramskap van die Lam,+