18 Wat die Filistyne+ betref, hulle het in die stede van die Sjefeʹla+ en die Negeb+ van Juda ’n inval gedoen en het Bet-Semes+ en Aʹjalon+ en Gedeʹrot+ en Sogo+ en sy afhanklike dorpe en Timna+ en sy afhanklike dorpe en Gimso en sy afhanklike dorpe ingeneem; en hulle het daar gaan woon.
12 Sirië uit die ooste+ en die Filistyne van agter,+ en hulle sal Israel met ’n oop mond opeet.+ Met die oog op dit alles het sy toorn nie gewyk nie, maar bly sy hand uitgesteek.+
6 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Gasa,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle ’n volledige groep ballinge in ballingskap weggevoer het+ om hulle aan Edom uit te lewer.+