Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Staan beskaamd, o Sidon;+ want die see, o vesting van die see, het gesê: “Ek het nie geboortepyne gehad nie, en ek het nie geboorte gegee nie, en ook het ek nie jong manne grootgemaak, maagde opgevoed nie.”+

  • Esegiël 28:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, sê vir die leier van Tirus: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê:

      “‘“Omdat jou hart hoogmoedig geword het+ en jy bly sê: ‘Ek is ’n god.+ Op die sitplek van god het ek gaan sit,+ in die hart van die oop see’,+ terwyl jy ’n mens is+ en nie ’n god nie,+ en jy jou hart soos die hart van god bly maak—

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel