Spreuke 27:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+ Jesaja 23:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+ Esegiël 28:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Mensekind, hef ’n klaaglied oor die koning van Tirus aan,+ en jy moet vir hom sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “‘“Jy verseël ’n voorbeeld, vol wysheid+ en volmaak in skoonheid.+
2 Laat ’n vreemdeling jou prys, en nie jou eie mond nie; laat ’n uitlander dit doen, en nie jou eie lippe nie.+
9 Jehovah van die leërs het hierdie besluit geneem,+ om die trots van alle skoonheid te ontheilig,+ om al die geëerdes van die aarde met veragting te behandel.+
12 “Mensekind, hef ’n klaaglied oor die koning van Tirus aan,+ en jy moet vir hom sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “‘“Jy verseël ’n voorbeeld, vol wysheid+ en volmaak in skoonheid.+