21 “‘Skielike verskrikkinge sal ek jou maak,+ en jy sal daar nie wees nie; en jy sal gesoek word,+ maar jy sal tot onbepaalde tyd nie meer gevind word nie’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”
36 Wat die koopmanne onder die volke betref, hulle sal beslis oor jou fluit.+ Skielike verskrikkinge sal jy word, en jy sal tot onbepaalde tyd daar nie meer wees nie.’”’”+