19Die uitspraak teen Egipte:+ Kyk! Jehovah ry op ’n vinnige wolk+ en kom na Egipte. En die waardelose gode van Egipte sal beslis vir hom sidder,+ en die hart van Egipte sal in sy binneste smelt.+
11 En hy sal kom en Egipteland verslaan.+ Wie vir die dodelike plaag bestem is, sal vir die dodelike plaag wees, en wie vir gevangenskap bestem is, sal vir gevangenskap wees, en wie vir die swaard bestem is, sal vir die swaard wees.+