Esegiël 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Só het Jehovah gesê: ‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val, en die trots van sy sterkte sal ondergaan.’+ “‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle daarin val deur die swaard’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.
6 “Só het Jehovah gesê: ‘Die ondersteuners van Egipte sal ook val, en die trots van sy sterkte sal ondergaan.’+ “‘Van Migdol+ af tot by Siëne+ sal hulle daarin val deur die swaard’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.