10 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek stuur en ek sal my kneg+ Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ laat haal, en ek sal sy troon bo-op hierdie klippe neersit wat ek weggesteek het, en hy sal beslis sy praaltent daaroor uitsprei.