3 Die Egiptenaars is egter mense+ en nie God nie; en hulle perde is vlees+ en nie gees nie. En Jehovah sal sy hand uitsteek, en hy wat hulp aanbied, sal moet struikel, en hy wat gehelp word, sal moet val,+ en hulle almal sal tegelykertyd aan hulle einde kom.