2 “Sê vir die kinders van Israel dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see voor Baäl-Sefon.+ Daarteenoor moet julle kamp opslaan by die see.
44Die woord wat tot Jeremia gekom het vir al die Jode wat in Egipteland gewoon het,+ wat in Migdol+ en in Tagpanʹhes+ en in Nof+ en in die land Patros+ gewoon het, het gesê:
14 “VERTEL dit in Egipte, en verkondig dit in Migdol,+ en verkondig dit in Nof+ en in Tagpanʹhes.+ Sê: ‘Neem stelling in, tref ook vir jou voorbereidings,+ want ’n swaard sal beslis rondom jou verslind.+