Esegiël 29:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarom, kyk, ek is teen jou en teen jou Nylkanale,+ en ek sal Egipteland verwoeste plekke, dorheid, ’n verlate woesteny maak,+ van Migdol+ af tot by Siëne+ en tot by die grens van Etiopië.
10 Daarom, kyk, ek is teen jou en teen jou Nylkanale,+ en ek sal Egipteland verwoeste plekke, dorheid, ’n verlate woesteny maak,+ van Migdol+ af tot by Siëne+ en tot by die grens van Etiopië.