Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Wanneer ek vir julle die stawwe verbreek het waaraan ringvormige brode gehang word,+ dan sal tien vroue julle brood in net een oond bak en julle brood volgens gewig teruggee;+ en julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+

  • Psalm 105:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En hy het ’n hongersnood oor die land geroep;+

      Hy het elke staf verbreek waaraan ringvormige brode gehang is.+

  • Jesaja 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want kyk! die ware Heer,+ Jehovah van die leërs, neem uit Jerusalem+ en uit Juda steun en stut weg, die hele steun van brood en die hele steun van water,+

  • Esegiël 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Wanneer ek die skadelike pyle van die hongersnood teen hulle stuur,+ wat vernietiging sal veroorsaak, die pyle wat ek sal stuur om julle te verdelg,+ dan sal ek die hongersnood oor julle vermeerder, en ek sal julle stawwe verbreek waaraan ringvormige brode gehang word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel