Psalm 130:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+
7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+