8En in die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde dag van die maand, het ek in my huis gesit, en die ouer manne van Juda het voor my gesit,+ toe die hand van die Soewereine Heer Jehovah daar op my geval het.+
20En in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, het daar manne uit die ouer manne van Israel gekom om Jehovah te raadpleeg,+ en hulle het voor my gaan sit.+