Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 12:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die woorde van die wyses is soos osprikkels,+ en soos ingeslane spykers+ is dié wat hulle aan versamelings van spreuke wy; hulle is deur een herder gegee.+

  • Jeremia 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal herders oor hulle verwek wat hulle sal lei;+ en hulle sal nie meer bang wees nie, en ook sal hulle geensins met verskrikking vervul word nie,+ en nie een sal vermis word nie”, is die woord van Jehovah.

  • Johannes 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek is die goeie herder;+ die goeie herder doen afstand van sy siel ten behoewe van die skape.+

  • Hebreërs 13:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus,

  • 1 Petrus 5:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En wanneer die hoofherder+ openbaar gemaak is, sal julle die onverwelklike kroon+ van heerlikheid ontvang.+

  • Openbaring 7:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters+ van die lewe lei. En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel