25 Die gesnede beelde van hulle gode moet julle met vuur verbrand.+ Jy mag die silwer en die goud daaraan nie begeer+ of dit inderdaad vir jou neem nie,+ sodat jy nie daardeur verstrik word nie;+ want dit is iets verfoeiliks+ vir Jehovah jou God.
18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+