Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En as hulle vir jou sê: ‘Waarheen moet ons gaan?’ dan moet jy vir hulle sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Wie vir die dodelike plaag bestem is, na die dodelike plaag! En wie vir die swaard is, na die swaard! En wie vir die hongersnood is, na die hongersnood!+ En wie vir die gevangenskap is, na die gevangenskap!”’+

  • Jeremia 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Wie in hierdie stad bly sit, sal deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes sterf;+ maar wie uitgaan en oorloop na die Galdeërs wat julle beleër, sal bly lewe, en sy siel sal beslis vir hom ’n buit word.”’+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel