Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dié uit julle wat ontkom het, sal beslis aan my dink onder die nasies waarheen hulle gevange weggevoer is,+ want ek is gebroke weens hulle hoererende hart wat van my afgewyk het+ en weens hulle oë wat in hoerery agter hulle drekgode aan gaan;+ en hulle sal beslis ’n weersin in hulleself hê weens die slegte dinge wat hulle in al hulle verfoeilike dinge gedoen het.+

  • Esegiël 20:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En daar sal julle beslis dink aan julle weë+ en al julle handelinge waardeur julle julle verontreinig het,+ en julle sal ’n weersin in julleself hê weens al julle slegte dinge wat julle gedoen het.+

  • Sagaria 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van guns+ en dringende versoeke+ uitstort, en hulle sal beslis die Een aanskou wat hulle deurboor het,+ en hulle sal beslis oor Hom weeklaag soos daar oor ’n enigste seun geweeklaag word; en daar sal ’n bittere rouklag oor hom wees soos wanneer daar ’n bittere rouklag oor die eersgebore seun is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel