Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal vir Dawid ’n regverdige spruit verwek.+ En ’n koning sal beslis regeer+ en oordeelkundig handel en geregtigheid en regverdigheid uitoefen in die land.+

  • Jeremia 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal beslis Jehovah hulle God dien en hulle koning Dawid,+ wat ek vir hulle sal verwek.”+

  • Hosea 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daarna sal die kinders van Israel terugkom en beslis Jehovah hulle God en Dawid hulle koning+ soek;+ en hulle sal beslis sidderend na Jehovah+ en na sy goedheid kom aan die einde van die dae.+

  • Lukas 1:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel