Esegiël 34:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ek, Jehovah, sal hulle God word,+ en my kneg Dawid ’n owerste in hulle midde.+ Ek, Jehovah, het gespreek. Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+ Johannes 12:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Daarom het die skare hom geantwoord: “Ons het uit die Wet gehoor dat die Christus vir ewig bly;+ en hoe is dit dat u sê dat die Seun van die mens opgehef moet word?+ Wie is hierdie Seun van die mens?”+
24 En ek, Jehovah, sal hulle God word,+ en my kneg Dawid ’n owerste in hulle midde.+ Ek, Jehovah, het gespreek.
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
34 Daarom het die skare hom geantwoord: “Ons het uit die Wet gehoor dat die Christus vir ewig bly;+ en hoe is dit dat u sê dat die Seun van die mens opgehef moet word?+ Wie is hierdie Seun van die mens?”+