Genesis 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die seuns van Gomer was Asʹkenas+ en Rifat+ en Togarʹma.+ Esegiël 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Uit die huis van Togarʹma+ was daar perde en ryperde en muile, waarvoor jou handelsware gegee is.