18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”