Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 om ’n onderskeid te maak tussen wat heilig en wat onheilig is en tussen wat onrein en wat rein is,+

  • Esegiël 22:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Sy priesters het my wet geweld aangedoen,+ en hulle bly my heiligdomme ontheilig.+ Tussen die heilige en die gewone+ het hulle geen onderskeid gemaak nie,+ en tussen die onreine en die reine het hulle geen verskil bekend gemaak nie,+ en vir my sabbatte het hulle hulle oë verberg,+ en ek word onder hulle ontheilig.+

  • Esegiël 44:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “‘En hulle moet my volk onderrig in die verskil tussen wat heilig en wat onheilig is; en die verskil tussen wat onrein en wat rein is, moet hulle aan hulle bekend maak.+

  • 2 Korintiërs 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘Gaan dus onder hulle uit en sonder julle af’, sê Jehovah, ‘en hou op om wat onrein is, aan te raak’”;+ “‘en ek sal julle inneem’”.+

  • Openbaring 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar enigiets wat nie heilig is nie en enigeen wat iets walgliks+ en ’n leuen+ beoefen, sal daar hoegenaamd nie ingaan nie;+ net dié wat in die Lam se boekrol van die lewe geskrywe staan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel