Jesaja 60:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+ Esegiël 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah. Habakuk 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovah soos die waters die see bedek.+ Openbaring 21:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+
60 “Staan op,+ o vrou, versprei lig,+ want jou lig het gekom+ en die heerlikheid van Jehovah het oor jou geskyn.+
4 En die heerlikheid van Jehovah+ het van die gerubs af opgestyg na die drumpel van die huis, en die huis is geleidelik met die wolk gevul,+ en die voorhof was vol van die glans van die heerlikheid van Jehovah.
14 Want die aarde sal vol wees van die kennis van die heerlikheid van Jehovah soos die waters die see bedek.+
23 En die stad het nie die son en ook nie die maan nodig om daarop te skyn nie, want die heerlikheid van God het dit verlig,+ en sy lamp was die Lam.+