5 “‘Dan moet die jong bul voor Jehovah geslag word; en die seuns van Aäron, die priesters,+ moet die bloed aanbied en die bloed rondom op die altaar sprinkel,+ wat by die ingang van die tent van samekoms is.
19 En die priester moet van die bloed van die sondoffer neem en dit aan die deurpos+ van die Huis smeer en aan die vier hoeke van die omlysting wat by die altaar behoort+ en aan die deurpos van die poort van die binneste voorhof.