Eksodus 29:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar die bul se vleis en sy vel en sy mis moet jy buite die kamp met vuur verbrand.+ Dit is ’n sondoffer. Levitikus 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En hy het die bul en sy vel en sy vleis en sy mis buite die kamp met vuur laat verbrand,+ net soos Jehovah Moses beveel het. Hebreërs 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want die liggame van dié diere waarvan die bloed deur die hoëpriester in die heiligdom ingeneem word vir sonde, word buite die kamp verbrand.+
14 Maar die bul se vleis en sy vel en sy mis moet jy buite die kamp met vuur verbrand.+ Dit is ’n sondoffer.
17 En hy het die bul en sy vel en sy vleis en sy mis buite die kamp met vuur laat verbrand,+ net soos Jehovah Moses beveel het.
11 Want die liggame van dié diere waarvan die bloed deur die hoëpriester in die heiligdom ingeneem word vir sonde, word buite die kamp verbrand.+