30“En wanneer al hierdie woorde oor jou kom, die seën+ en die vloek,+ wat ek jou voorgehou het, en jy dit weer ter harte geneem het+ onder al die nasies waarheen Jehovah jou God jou verstrooi het,+
16 En ek sal van hulle ’n paar manne laat oorbly van die swaard,+ van die hongersnood en van die pes, sodat hulle van al hulle verfoeilike+ dinge kan vertel onder die nasies waar hulle sal kom;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.”
9 En ek sal hulle soos saad onder die volke verstrooi,+ en in die verafgeleë plekke sal hulle aan my dink;+ en hulle sal saam met hulle kinders herlewe en terugkeer.+