10 Hulle het teruggekeer tot die oortredings van hulle voorvaders,+ die eerstes, wat geweier het om my woorde te gehoorsaam, maar wat agter ander gode aan geloop het om hulle te dien.+ Die huis van Israel en die huis van Juda het my verbond verbreek wat ek met hulle voorvaders gesluit het.+