4 En hulle moet by jou aansluit en hulle verpligting ten opsigte van die tent van samekoms nakom wat al die dienswerk van die tent betref, en geen vreemdeling mag nader kom na julle toe nie.+
28 Want hulle taak was om tot beskikking van die seuns van Aäron+ te wees vir die diens van die huis van Jehovah, oor die voorhowe+ en oor die eetkamers+ en oor die reiniging van elke heilige ding+ en die dienswerk van die huis van die ware God,
32 En hulle het gesorg vir die bewaking+ van die tent van samekoms en die bewaking van die heiligdom+ en die bewaking van die seuns van Aäron, hulle broers, vir die diens van die huis van Jehovah.+