Levitikus 21:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hulle mag op hulle kop geen kaalte maak nie,+ en die rand van hulle baard mag hulle nie skeer nie,+ en in hulle vlees mag hulle geen insnyding maak nie.+ Deuteronomium 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie.
5 Hulle mag op hulle kop geen kaalte maak nie,+ en die rand van hulle baard mag hulle nie skeer nie,+ en in hulle vlees mag hulle geen insnyding maak nie.+
14 “Julle is kinders van Jehovah julle God.+ Julle mag julle nie stukkend sny+ of julle voorkop kaal skeer+ vir ’n dooie nie.