5 Daarna het hy met Korag en met sy hele vergadering gepraat en gesê: “Môreoggend sal Jehovah bekend maak wie aan hom behoort+ en wie heilig is+ en wie nader moet kom na hom toe,+ en wie hy ook al uitkies,+ sal nader kom na hom toe.
46 En die eetkamer waarvan die voorkant na die noorde toe is, is vir die priesters wat die verpligting ten opsigte van die altaar nakom.+ Hulle is die seuns van Sadok,+ wat uit die kinders van Levi nader kom na Jehovah toe om hom te dien.”+
19 “‘En jy moet aan die Levitiese priesters,+ wat van die nageslag van Sadok is,+ dié wat nader kom na my toe’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘om my te dien, ’n jong bul uit die beeste as ’n sondoffer+ gee.