Eksodus 30:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Dít is wat almal moet gee wat na die geteldes oorgaan: ’n halfsikkel volgens die sikkel van die heiligdom.+ Twintig gera is gelyk aan ’n sikkel. ’n Halfsikkel is die bydrae vir Jehovah.+ Levitikus 27:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “‘En elke waarde moet volgens die sikkel van die heiligdom geskat word. Die sikkel moet twintig gera wees.+
13 Dít is wat almal moet gee wat na die geteldes oorgaan: ’n halfsikkel volgens die sikkel van die heiligdom.+ Twintig gera is gelyk aan ’n sikkel. ’n Halfsikkel is die bydrae vir Jehovah.+
25 “‘En elke waarde moet volgens die sikkel van die heiligdom geskat word. Die sikkel moet twintig gera wees.+