Esegiël 46:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en as ’n graanoffer ’n efa vir die ram,+ en vir die ramlammers ’n graanoffer volgens wat hy kan gee,+ en wat olie betref, ’n hin per efa.+
5 en as ’n graanoffer ’n efa vir die ram,+ en vir die ramlammers ’n graanoffer volgens wat hy kan gee,+ en wat olie betref, ’n hin per efa.+